As Eugene Davids môre oor die verhoog stap om ’n doktorsgraad te ontvang, sal dit ’n oorwinning vir die hele Davids-gesin wees. Sy ma, Sonia (links), het gesê: “My kind het in sy matriekjaar nie skoolskoene gehad nie. Daar was baie dae nie brood in die huis nie. Maar my Eugene het met ’n glimlag skool toe gegaan en met ’n glimlag teruggekom in die middae.” Foto: Edrea du Toit
Hoewel die eerste doktor van die Davids-gesin môre alleen by sy gradeplegtigheid oor die verhoog gaan stap, is dit eintlik “ons hele familie” se oorwinning.
Sonia Davids kyk na die hoek van haar sitkamer terwyl die trane oor haar wange rol.
“My kind het in sy matriekjaar nie skoolskoene gehad nie. Daar was baie dae nie brood in ons huis nie.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in