Finweek
book-icon Uitgawe 26 November 2021

Beleggings: Lees meer, leer meer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Shutterstock
Foto: Shutterstock

Dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoop het en dit van voor tot agter gelees het om soveel moontlik uit die artikels te leer.

Artikels wat deur wyse en ervare medewerkers geskryf is wat perspektiewe en insigte gegee het, wat ek aanvanklik nie eens verstaan het nie. Met die verloop van tyd, het ek aanhou lees, en ek het baie daaruit geleer. finweek was meer as ’n dekade lank ’n groot bron van kennis en inspirasie vir my gewees. In der waarheid, toe ek my eerste geleentheid kry om ’n artikel vir finweek te skryf, kon ek dit beswaarlik glo.

Ek was geskok, verootmoedig, bang en vreeslik opgewonde. Jare lank het ek die medewerkers bewonder, en ek het so baie van hulle geleer, en nou het ek die kans gekry om een van hulle te word. Toe ek die eerste keer ’n artikel wat ek geskryf het op die voorblad sien, was dit werklik ’n droom wat bewaarheid is. Ek is nie seker nie, maar sedertdien het ongeveer ses jaar of so verby gegaan, en ek was gelukkig om gedurende dié tyd ’n gereelde medewerker van hierdie tydskrif te word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 87/3
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+0.4%
Rand - Pond
21.52
+0.1%
Rand - Euro
18.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,795.20
+0.6%
Silwer
22.87
-0.2%
Palladium
1,785.51
-0.8%
Platinum
951.18
-1.5%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,648
+0.1%
Alle aandele
70,032
+0.0%
Hulpbronne 10
66,276
+1.1%
Industriële 25
93,279
-0.7%
Finansiële 15
13,425
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos