Finweek
book-icon Uitgawe 24 September 2021

Bestuur beleggings só in wisselvallige tye

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Die rol van ’n beleggingshoof is hoofsaaklik om ’n firma se portefeulje van bates te verstaan, te bestuur, te monitor en beleggingstrategieë, onder meer vir groei, te bepaal.

Tydens die wêreldwye pandemie, die grootste sodanige gebeurtenis sedert die groot depressie wat die wêreldekonomie en openbare markte hard getref het, het Adriaan Pask, PSG se beleggingshoof, by diversifikasie gehou as een van die belangrikste beleggingstrategieë om die storms te deurstaan, en deurlopend multibateportefeuljes aanbeveel om wisselvallige markte die hoof te bied.

“Mense praat so dikwels oor diversifikasie dat dit eintlik soms as ’n holruggeryde onderwerp beskou word,” sê Pask. In die huidige klimaat is dit egter “super belangrik, want ons verwag om nog meer wisselvalligheid te sien”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos