Finweek
book-icon Uitgawe 8 Oktober 2021

Boedelkopsere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Boedels en testamente is nou nie juis die opwindendste onderwerp wat daar is nie – niemand wil immers aan hul naderende dood herinner word nie, maar ongelukkig is dit noodsaaklik.

En of ’n mens dit nou wil weet of nie, die meeste van ons het ’n kundige nodig om die regte leiding te gee. Vra maar net vir boedelberedderaars wat dikwels met boedels (en erfgename) stoei hoe belangrik dit eerstens is om ’n testament te hê en tweedens dat daar geen onduidelikhede daarin moet wees nie. Daar is talle probleme wat met die bereddering van ’n boedel gepaard kan gaan, sê Deenisha Nadesan, direkteur van fidusiêre dienste by Capital Legacy.

“ ’n Groot penarie is natuurlik as ’n mens nie ’n geldige testament het nie. Dit kan lei tot vertragings in die aanmelding en bereddering van die boedel en het gevolge vir jou naasbestaandes. Familie of erfgename verstaan ook dikwels nie die beredderingsproses nie en dit kan eindelose ontevredenheid en frustrasie tot gevolg hê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos