Finweek
book-icon Uitgawe 8 Oktober 2021

CAXTON: Meer potensiaal in verpakking

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto’s: Shutterstock
Foto’s: Shutterstock

Caxton & CTP Publishers and Printers se finansiële resultate vir die jaar geëindig 30 Junie, uitgereik op 20 September, wys ’n verdriedubbeling van sy wesensverdienste per aandeel tot 75,4c.

Hiervan sal 50c as ’n dividend uitgekeer word. Caxton het geen skuld nie en kontant van sowat R2 miljard. Hy besit ook ’n 31%-aandeel in die verpakkingsmaatskappy Mpact wat byna R1,5 miljard werd is, terwyl Caxton se markkapitalisasie sowat R3 miljard is.

Sy bedrywighede bestaan tradisioneel uit die druk van gemeenskapskoerante en sy eie koerant The Citizen, asook derde partye se tydskrifte. Die koerante genereer advertensie-inkomste en het ’n noue verband met die Suid-Afrikaanse ekonomie. Albei is moeilike bedrywe, maar Caxton het tydskrifte gegroet en word ’n verpakkingsonderneming met veel groter potensiaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos