Finweek
book-icon Uitgawe 8 Oktober 2021

Clicks: Tekens van ’n voltooide lopie?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Cicks is ’n verskaffer van gesondheids- en skoonheidsprodukte en is die grootste kleinhandelsapteek in Suid-Afrika. Hy besit ook die farmaseutiese groothandelaar United Pharmaceutical Distributors (UPD).

Clicks se aandeelprys het geleidelik gestyg van ’n laagtepunt van 1 115c nadat hy 60% van Direct Medicines in 2008 verkry het vir ’n kontantbetaling van R13,2 miljoen. Die groep het toe op 1 Desember 2016 beheer geneem oor al die Medicross-apteke en 45 kleinhandelswinkels van die Netcare-hospitaalafdeling op 1 Februarie 2017 – sy aandeelprys het toe tot ’n hoogtepunt van 22 220c gestyg.

Ná ’n reeks goeie finansiële resultate en sterk groei het Clicks se aandeelprys in Desember verlede jaar ’n vlak van 28 115c per aandeel getoets en in September vanjaar ’n hoogtepunt van 31 165c.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos