Finweek
book-icon Uitgawe 24 September 2021

Die dinamika agter die Amerikaanse inflasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Shuterstock
Foto: Shuterstock

Een van die belangriker vrae wat deesdae op die mark bespreek word, is of inflasie in werklikheid ’n verbygaande stand van sake verteenwoordig. Ons kan die vraag effens verder uitbrei en vra wat die impak in werklikheid sal wees as die Amerikaanse Fed uiteindelik sy bate-aankope geleidelik begin verminder of die monetêre verruiming wat hulle sedert die aanvang van die Covid-19-pandemie beskikbaar maak, nou stopsit.

Ek glo wel dat as ons hierdie twee vrae nou kan beantwoord, of ten minste darem met ’n redelike mate van akkuraatheid, ons ons portefeuljes sal kan posisioneer om voordeel te trek uit die verandering wat aan die kom is. Die eerste ding om na te kyk en in ag te neem, is die inflasiekoers – veral die inflasiekoers in Amerika, aangesien dit die Amerikaanse ekonomie is wat grootliks die dryfveer vir die internasionale markte is.

Een van die eerste dinge om na te kyk, is werkloosheid. Tans is ongeveer 8,6 miljoen mense wat kan werk, werkloos, terwyl daar ongeveer 10,7 miljoen werksgeleenthede is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos