Finweek
book-icon Uitgawe 26 November 2021

Die eerste hibridiese model wat in Suid-Afrika gebou is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Mens hoef hierdie motor nie eens te laai nie, want dit word konstant deur energie uit die remaksie of die petrolenjin herlaai.
’n Mens hoef hierdie motor nie eens te laai nie, want dit word konstant deur energie uit die remaksie of die petrolenjin herlaai.

Die derde November 2021 was ’n groot dag vir Toyota South Africa Motors (TSAM). Ná amper vier jaar se werk agter die skerms, is die plaaslik vervaardigde Toyota Corolla Cross onthul.

En die groot ding? Die insluiting van ’n hibriede elektriese model in die reeks. Dis die eerste hibried wat plaaslik vervaardig word. Hierdie ruim, kompakte sportnuts kom met die hibriede-opsie, asook ’n gewone petrolenjin, en sluit by die Hilux, Fortuner, Corolla Quest en Hiace aan wat almal by Toyota se Prospecton-aanleg in Durban vervaardig word.

Toyota se belegging in die Prospecton-aanleg oor die afgelope vyf jaar kom op R6,5 miljard te staan, met die Corolla Quest wat R2,6 miljard daarvan uitmaak. Die kompakte SNV is uiters belangrik aangesien dit direk inspeel op werkskepping, die lewensvatbaarheid van die bedryf, en ekonomiese steun aan die land. “As ’n land moet ons dink aan wat ons kan doen om ons ekonomiese herstel te ondersteun; dis hoekom dit nie net nog ’n voertuig is nie,” het Andrew Kirby, president en hoof van TSAM, by die bekendstelling gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 76/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.09
+0.6%
Rand - Pond
21.48
+0.3%
Rand - Euro
18.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,796.47
+0.7%
Silwer
22.89
-0.1%
Palladium
1,793.25
-0.4%
Platinum
953.73
-1.3%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,662
+0.1%
Alle aandele
70,051
+0.1%
Hulpbronne 10
66,228
+1.0%
Industriële 25
93,346
-0.6%
Finansiële 15
13,441
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos