Finweek
book-icon Uitgawe 26 November 2021

Die koelste kultuskarretjie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Almal bly lief vir die Italiaanse Fiat 500, ’n motor waarrondom daar al ’n hele kultus bestaan. Die klassieke voorkoms, erfenis en sjarme bly behoue in die derde generasie van die stadsmotor.

Dit lyk nog baie soos die piepklein karretjie wat 64 jaar gelede uitgereik is, net op ’n meer premium vlak. In die 1960’s het dit alles oor bekostigbare vervoer gegaan.

Vandag het gevorderde tegnologie en netjiese stilering hierdie klein, koel kultuskarretjie nog verder laat opskiet. Die Fiat 500 kom in vier nuwe afwerkingsvlakke en met nuwe binneruimte: die intreevlak-Cult, die tegnies bedrewe Connect, die dappermuis-Sport, en die avant-garde-Dolcevita wat finweek getoets het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 105/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.05
+0.9%
Rand - Pond
21.40
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,792.68
+0.5%
Silwer
22.85
-0.3%
Palladium
1,760.49
-2.2%
Platinum
955.07
-1.1%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,770
+0.3%
Alle aandele
70,192
+0.3%
Hulpbronne 10
66,666
+1.7%
Industriële 25
93,088
-0.9%
Finansiële 15
13,506
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos