Finweek
book-icon Uitgawe 26 November 2021

Die metale-stormloop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye.

Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-en-verkrygingsbedrywighede in die mynbousektor deel nie, maar hul teenwoordigheid spreek boekdele oor die skaarste aan metale, veral in ’n wêreld van beperkte aanvoerkettings.

Sibanye-Stillwater van Suid-Afrika het uiteindelik die wenbod vir Atlantic Nickel gedoen. Hy het $1 miljard kontant aangebied aan Appian Advisory Capital, ’n private-ekwiteitsmaatskappy van Brittanje wat Atlantic Nickel en nog ’n maatskappy, Mineração Vale Verde (MVV), in 2018 uit bankrotskap opgeraap het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 68/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.95
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,855.14
+4.0%
Platinum
949.25
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,616
+0.1%
Alle aandele
71,100
+0.1%
Hulpbronne 10
67,242
-0.5%
Industriële 25
93,879
+0.2%
Finansiële 15
14,001
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos