Finweek
book-icon Uitgawe 8 Oktober 2021

Die stryd tussen aktief en passief

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Johan Fourie is ’n professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch en die skrywer van Our Long Walk to Economic Freedom (Tafelberg, 2021).
Johan Fourie is ’n professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch en die skrywer van Our Long Walk to Economic Freedom (Tafelberg, 2021).

The Index Card is ’n gewilde boek oor persoonlike finansies wat oorspronklik in 2017 gepubliseer is. Die uitgangspunt is eenvoudig: Koop ’n indeksfonds – soos die FTSE/JSE top-40-indeks – eerder as om batebestuurders se gelde te betaal wat op lang termyn selde beter as die mark vaar.

Ek vra Nico Katzke, hoof vir portefeuljeoplossings van Satrix, hoekom ons nie almal The Index Card se raad moet volg en passiewe pleks van aktiewe belegging moet kies nie. “Die debat word dikwels uitgedruk – na my mening verkeerdelik – as óf aktief óf passief. In werklikheid het albei ’n plek. Aktiewe bestuurders het ’n belangrike prysontdekkingsrol en steeds die vermoë om beter as indekse te vaar.

Indeksvolgfondse, wat dikwels passiewe fondse genoem word, bied aan beleggers ’n laekoste-alternatief terwyl hulle indekse volg wat geblyk het baie moeilik te wees om konsekwent te oortref.” Maar selfs passiewe belegging is nie só eenvoudig nie. “Passief is ’n ietwat verkeerde benaming vir indeksfondse. Ons navorsing toon dat die volgfout tussen twee indekse wat wyd gevolg word – die Capped Swix en die FTSE/JSE top-40-indeks – ooreenstem met die mediaan van aktiewe bestuurders vir die Capped Swix.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos