Finweek
book-icon Uitgawe 26 November 2021

Die vooruitsigte vir 2022

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Shutterstock
Foto: Shutterstock

Vanjaar het verskeie gelukkige en broodnodige hupstote aan die plaaslike ekonomie gebied, waaronder ’n oplewing in internasionale sowel as plaaslike groei, namate ekonomieë wêreldwyd oopgestel en opgehoopte vraag vrygestel is ná die verlangsamings wat deur Covid-19 veroorsaak is.

Beduidende aansporingspakkette en infrastruktuurprogramme wêreldwyd het hulpbronpryse laat styg, wat vir plaaslike kommoditeitsprodusente goeie nuus was.

Suid-Afrika het danksy hoër kommoditeits- pryse rekordhandelsoorskotte behaal en onverwagte belastinginkomste gegenereer. Saam met uiters toegeeflike monetêre beleid, veral in Amerika, wat deur die ontwikkelde wêreld gevolg word, is die rand ook deur dié hupstote bevoordeel en het dit van verlede jaar se Covid-19-laagtepunt herstel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 0
England 647/8
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4
West Indies 212/4
Rand - Dollar
17.55
+0.0%
Rand - Pond
21.47
+0.1%
Rand - Euro
18.48
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.97
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,799.77
-0.2%
Silwer
22.86
+0.5%
Palladium
1,936.00
-0.5%
Platinum
1,044.36
+0.0%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,868
0.0%
Alle aandele
75,020
0.0%
Hulpbronne 10
75,989
0.0%
Industriële 25
92,168
0.0%
Finansiële 15
15,274
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos