Finweek
book-icon Uitgawe 8 Oktober 2021

Exxaro se nuwe strategie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Mangaanontginning
Mangaanontginning

Toe Exxaro Resources laas ’n verandering in strategie aangekondig het, het die mark sy aandele gestraf omdat hy min besonderhede verskaf het. Dit was in 2018 toe Mxolisi Mgojo, uitvoerende hoof, aangekondig het hulle gaan oor na voedsel- en watersekuriteit – ’n groot verandering vir een van SA se grootste steenkoolprodusente.

Die maatskappy het later verduidelik dat die strategie slegs deur beskeie beleggings gesteun sal word. Mgojo het later aan finweek gesê dat aankondigings oor strategie eers bekend gemaak sal word as dit volledig uitgewerk is. Dit was op 20 September.

Tydens ’n “kapitaalmarkte”-voorlegging (waar die media nie toegelaat is nie), het Exxaro se aangewese uitvoerende hoof, Nombasa Tsengwa, gesê die groep gaan verkrygings in bauxiet, mangaan en koper teiken, wat moontlik beleggings sal behels wat die belegging-tot-kapitaalverhouding sal verhoog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos