Finweek
book-icon Uitgawe 8 Oktober 2021

Geld uit stroomdienste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Shutterstock
Foto: Shutterstock

Videostroomdienste is om twee redes ’n fassinerende sakegeleentheid vir potensiële beleggers. Eerstens is videostroomdienste se mark groot; die maatskappye wat in hierdie sektor slaag, sal dus uitgebreide groei geniet.

Tweedens is dit ’n bedryf waarin skaal baie belangrik is, en hierdie dominante maatskappye sal dus meer inhoud aan verbruikers kan bied terwyl hulle minder daaraan as hul mededingers bestee. In hierdie artikel ondersoek ons hierdie twee faktore.

Ons vind ’n bedryf wat nog betreklik jonk is, en ons sien ook die belangrikheid van skaal en hoe dit tot groter konsolidasie in hierdie sektor gelei het. Die wêreldwye mark vir videostroomdienste oor die internet (OTT) is groot. Na raming is daar wêreldwyd tussen 800 miljoen en 900 miljoen breëband- of betaaltelevisiehuishoudings buite China.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,801.01
+0.3%
Silwer
24.09
+0.0%
Palladium
1,980.00
+0.9%
Platinum
1,016.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos