Finweek
book-icon Uitgawe 24 September 2021

Handel in Afrika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Ons het almal die merkwaardige syfers hieroor gesien: die vryehandelsgebied vir Afrika (AfCFTA), wat nou van krag is, sal die grootste van sy soort ter wêreld tot stand bring en 1,3 miljard mense in 54 lande met ’n gesamentlike BBP van $3 400 miljard verbind en handelsgeleenthede ter waarde van duisend miljarde dollars ontsluit.

Maar die doel om ’n enkele Afrika-mark tot stand te bring en handel te stimuleer, is van meet af aan deur uitdagings in die gesig gestaar, waarvan die belangrikste die gebrek is aan infrastruktuur om dié handel te vergemaklik, die betrokke lande se proteksionistiese beleid én die feit dat baie lande meer gedoen het om handelsbande met lande in Asië en Europa tot stand te bring as met mekaar.

Hulle het ook geen planne om dié stand van sake te verander nie. Met die regte maatreëls en die regte bedoelings, kan AfCFTA egter die grondslag bied om interkontinentale handel te versterk en die ekonomieë van Afrika-lande te verbeter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos