Finweek
book-icon Uitgawe 8 Oktober 2021

Hoe lyk die finansiële resultate?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: Shutterstock
Foto: Shutterstock

Die JSE se nuusdiens (Sens) oorvloei tans met maatskappye wat hul resultate vir die tydperk tot einde Junie aanmeld. Soos gewoonlik hierdie tyd van die jaar, het ek onlangs talle balans-, inkomste- en kontantvloeistate gelees.

Ek geniet dit baie, en ek het myself vanjaar afgevra wat hierdie drie stelle state ons eintlik oor die spesifieke maatskappy vertel. Gewoonlik verdiep ons ons in die syfers en besonderhede van hierdie drie sleuteldokumente.

Ons bereken verhoudinge en maak waardasie- en beleggingsbesluite – dis dinge wat natuurlik belangrik is. Maar ek het ook probeer om die groter prentjie te sien en uit te werk wat hulle toon en watter rol elk van die drie stelle resultate in die groter prentjie speel. Die balansstaat is die staat van die bates en laste en is soos ’n foto, gewoonlik aan die einde van die verslagdoentydperk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos