Finweek
book-icon Uitgawe 26 November 2021

Hoe nou vir SA se goudmaatskappye?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Shutterstock
Foto: Shutterstock

Goud word al sowat 140 jaar lank in Suid-Afrika ontgin. Die volwasse aard van die hulpbronne begin nou duidelik word. Toegang tot die dieper ekonomiese hulpbronne is duur en riskant en vereis arbeidsintensiewe mynboupraktyke. Loon- en elektrisiteitsinflasie plaas ook druk op die bedryf.

Dié wat nog by SA betrokke is, soos Harmony Gold en Gold Fields, asook ’n paar kleiner deelnemers, soos Pan African Resources, wend hul al hoe meer tot die herontginning van oppervlakuitskot of belê in nuwe tegnologie met die hoop dat daar eendag toegang sal wees tot miljoene onse goudhulpbronne wat dieper in die aarde verborge is.

Dit lei tot die vraag wat vir SA se goudmynmaatskappye voorlê. Party het besluit om verder te internasionaliseer, maar ’n vanselfsprekende skuif sal verder in Afrika wees. Tog is daar terughoudendheid ondanks SA se historiese verbondenheid met Wes- en Oos-Afrika. Omtrent ’n derde van Gold Fields se goudproduksie is in Ghana.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 105/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.05
+0.9%
Rand - Pond
21.40
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,792.68
+0.5%
Silwer
22.85
-0.3%
Palladium
1,760.49
-2.2%
Platinum
955.07
-1.1%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,770
+0.3%
Alle aandele
70,192
+0.3%
Hulpbronne 10
66,666
+1.7%
Industriële 25
93,088
-0.9%
Finansiële 15
13,506
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos