Finweek
book-icon Uitgawe 24 September 2021

Kan werkgewers hul werkers wat geplunder het, ontslaan?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Besigheidseienaars wat gesien het hoe hul lewenswerk deur hul eie werknemers voor hul oë vernietig en verbrand word, het groot skade gely, maar daar was ook ’n algehele vertrouensbreuk tussen hulle en baie van hul werknemers.

Die vraag is nou of die werkgewers geregtig is om hul werknemers af te dank vir hul deelname aan die plundery en geweld, wat tydens die chaos in Julie in KwaZulu-Natal en in dele van Gauteng plaasgevind het. Volgens Clyde Curran, kandidaatprokureur by Miller Bosman Le Roux Prokureurs, val die gedrag van ’n werknemer buite die werksplek en na-ure in die meeste gevalle buite die omvang van die werkgewer se gesag.

“As hierdie gedrag egter ’n nadelige uitwerking op die onderneming gehad het, is die werkgewer in dié geval geregtig op regverdige dissiplinêre prosedures wat moontlik tot die ontslag van die werknemer kan lei,” het hy in ’n artikel wat op die firma se webwerf verskyn het, geskryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos