Finweek
book-icon Uitgawe 28 Mei 2021

NFT’s: Hoe werk dit?

akkreditasie
Mike Winkelmann (Beeple)
Everydays: The first 5000 days is vir meer as $69m. verkoop.
Mike Winkelmann (Beeple) Everydays: The first 5000 days is vir meer as $69m. verkoop.

Die Nifty, ’n nie-tasbare bewys (of NFT), is ’n nuwe digitale bateklas wat nogal ’n opskudding in die kuns-, mode- en musiekwêreld veroorsaak. Beleggers met ’n meer tradisionele benadering flous hulself om te dink dié nuwe bateklas is ’n gier wat sal oorwaai, sê Nigel Green, uitvoerende hoof en stigter van deVere Group, ’n internasionale finansiële advies- en finansiëletegnologie(finteg-)maatskappy.

“NFT’s is miskien op die oomblik ’n nuutjie, maar beslis sinvol as jy dink hoe vinnig die wêreld om ons digitaliseer, wat digitale bates al hoe meer waardevol sal maak.”

NFT's word met behulp van blokkettingtegnologie geverifieer om aan die kopers daarvan sertifikate uit te reik om egtheid en eienaarskap te waarmerk. Hulle produseer unieke, nie-uitruilbare digitale bewyse en kan soos enige ander bate gekoop en verkoop word, maar nie in ’n fisieke formaat nie. Die digitale kunstenaar Mark Winkelmann (Beeple) het opspraak verwek toe hy vroeër vanjaar sy NFT-kunswerk op ’n veiling van Christie’s vir meer as $69 miljoen verkoop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 1
Marumo Gallants FC 1
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 161/2
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos