Finweek
book-icon Uitgawe 24 September 2021

Om te koop of nie te koop nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: Shutterstock
Foto: Shutterstock

Ons het die afgelope jaar ’n klomp nuwe beursverhandelde produkte (ETP’s) gesien noteer en het nou 85 beursverhandelde fondse (ETF’s) en naastenby soveel beursverhandelde notas (ETN’s) op die JSE.

Die kwessie wat ek vandag wil aanroer, is hoe ’n mens besluit of ’n splinternuwe ETP die moeite werd is om by jou portefeulje te voeg. Die eerste vraag is of dit nie soortgelyk is aan die ETP wat jy reeds besit nie? Indien wel, is dit die moeite werd om ’n klompie besonderhede te kontroleer, soos die totalekosteverhouding (TKV) en of die ETP miskien ’n sogenaamde totaleopbrengsproduk is.

’n Goedkoper TKV is altyd aantreklik en om die nuwer en goedkoper produk te koop of nie, is dan ’n maklike besluit – doen dit. Totale opbrengs beteken die ETP sal die dividende of renteinkomste herbelê eerder as om dit aan die houers van die produk uit te keer. As jy van totaleopbrengsbates hou, kies dan daardie ene.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos