Finweek
book-icon Uitgawe 8 Oktober 2021

Onderhoud met ’n bot

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: Shutterstock
Foto: Shutterstock

Stel jou voor jou volgende werksonderhoud is met kunsmatige intelligensie (KI). Dit is ’n virtuele vergadering en die rekenaar-gegenereerde persoon op jou skerm lyk lewensgetrou. Hy toon die emosies en gesigsuitdrukkings wat jy van ’n regte persoon verwag.

Jy voel gemaklik omdat hy empatie uitdruk en selfs vir jou grappies lag. As hy maar net geweet het jy maak grappies as jy senuweeagtig is. Dalk weet hy. Tydens die onderhoud word ’n groot aantal datapunte ontleed. Gesigsherkenningstegnologie ondersoek jou mikro-uitdrukkings om moontlike tekens van oneerlikheid te bepaal.

Die algoritmes op die agtergrond bepaal ’n basislyn vir jou gedrag – soos ’n poligraaf – om te sien hoe angs en spanning jou gedrag beïnvloed. Selfs jou stem word vir tekens van spanning of valsheid ontleed. Intussen vergelyk masjienleermodelle jou geskiktheid en karteer jou reaksies op die taakomskrywing en die persoonlikhede van kliënte waarmee jy sal werk. ’n Rukkie later sluit jy by die organisasie aan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos