Finweek
book-icon Uitgawe 26 November 2021

Politici probeer Eskom kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
André de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof
André de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof

André de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners besef nie dat Eskom se verouderde steenkoolaanlegte, soos ’n vloot verwaarloosde ou motors, nooit weer sal presteer soos vroeër nie.

Die ongelukkige waarheid is dat beurtkrag nog drie jaar sal voortduur; waarskynlik langer. Eskom se energiebeskikbaarheidsfaktor het die week geëindig 6 November tot 57,42% gedaal, van bo 65% gedurende dieselfde week verlede jaar.

Gevolglik was vanjaar die slegste jaar ooit wat beurtkrag betref, wat die ekonomie miljarde rande gekos het. Ontleders sê volgende jaar sal waarskynlik erger wees aangesien albei Koeberg se eenhede agtereenvolgens oor ’n tydperk van tien maande buite werking sal wees om hul stoomopwekkers te vervang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 85/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+0.4%
Rand - Pond
21.52
+0.1%
Rand - Euro
18.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,795.20
+0.6%
Silwer
22.87
-0.2%
Palladium
1,785.51
-0.8%
Platinum
951.18
-1.5%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,648
+0.1%
Alle aandele
70,032
+0.0%
Hulpbronne 10
66,276
+1.1%
Industriële 25
93,279
-0.7%
Finansiële 15
13,425
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos