Finweek
book-icon Uitgawe 8 Oktober 2021

Rand Merchant Investments: Ontknoping ontsluit waarde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: Shutterstock
Foto: Shutterstock

Rand Merchant Investments (RMI), ’n finansiële-dienste-beleggingsbeheermaatskappy, besit versekeringshandelsmerke, soos OUTsurance en die Britse Hastings.

RMI beplan om sy aandele in Discovery (25%) en Momentum Metropolitan (27%) vir sy aandeelhouers te ontknoop – wat dan direk aandele in dié maatskappye sal besit. Die hoofrede hiervoor is om aandeelhouerswaarde te ontsluit deur die diskonto op sy primêre, intrinsieke waarde te verklein. RMI kan dan op eiendoms- en ongeluksversekering konsentreer.

Dit sal ook help met ’n regteuitgifte van R6,5 miljard om sy skuld van R11,8 miljard nader aan R6 miljard te verminder. Die ontknoping sal waarskynlik teen die einde van die tweede kwartaal van 2022 afgehandel wees en die regteuitgifte sal voor die ontknoping gebeur – aandeelhouers moet die regteuitgifte in November goedkeur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos