Finweek
book-icon Uitgawe 26 November 2021

Raubex: Konstruksieaandele hoër

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Shutterstock
Foto: Shutterstock

In Mei het ek die konstruksiefirma Raubex as ’n koop aanbeveel – hy het sedertdien met 20% gestyg.

Hy het op 8 November stewige resultate vir die ses maande tot 31 Augustus uitgereik. Inkomste het met 52% gestyg vergeleke met dieselfde tydperk ’n jaar tevore en wesensverdienste per aandeel (WVPA) het op 137c geëindig ná ’n verlies van 26,6c in die ooreenstemmende tydperk.

Raubex het ’n dividend van 47c per aandeel verklaar. Raubex se bestelboek is byna R5 miljard groter op R16,5 miljard en die maatskappy behoort dit verder te kan vergroot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 87/3
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+0.4%
Rand - Pond
21.52
+0.1%
Rand - Euro
18.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,795.20
+0.6%
Silwer
22.87
-0.2%
Palladium
1,785.51
-0.8%
Platinum
951.18
-1.5%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,648
+0.1%
Alle aandele
70,032
+0.0%
Hulpbronne 10
66,276
+1.1%
Industriële 25
93,279
-0.7%
Finansiële 15
13,425
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos