Finweek
book-icon Uitgawe 8 Oktober 2021

SA se topaandeelfondse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Elke week getuig die veeleisende soektog na fondse om vir finweek se Fonds in fokus-bladsy te resenseer – waarvoor oortreffende prestasie deel van die kriteria is – van die uitdaging om alfa (die bykomende prestasie wanneer dit met die algemene mark of maatstawwe vergelyk word) te genereer.

Die strewe om oortreffende prestasie te kry, is soos om na ’n naald in ’n hooimied te soek. Vir die jaar tot dusver was negatiewe opbrengste die norm vir amper alle bateklasse, afgesien van kommoditeite en multibatebestuurders wat die gramskap van Covid-19 gespaar gebly het.

Ons sal nou die beleggingstrategie en -benaderings bekyk wat ’n handjie vol Suid-Afrikaanse aandeelfondse gebruik wat die aanhoudende markonsekerheid en gevolglike verliese suksesvol gesystap het, asook hoe hulle onoorwonne aandele gekies het en waar hulle hul volgende alfa soek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,798.88
+0.1%
Silwer
24.02
-0.2%
Palladium
1,973.54
+0.3%
Platinum
1,014.04
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos