Finweek
book-icon Uitgawe 8 Oktober 2021

Sal chroomertsbelasting boemerang?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: Shutterstock
Foto: Shutterstock

Die regering is tjoepstil oor ’n voorgestelde uitvoerheffing op chroomerts sedert die idee verlede jaar in Oktober geopper is. Volgens voorstanders van die heffing, sal dit voordeliger vir die plaaslike ferrochroomsektor wees – wat sukkel om geld te maak weens Eskom se belemmerende, inflasiekloppende energietariefverhogings – as chroomerts duurder vir Chinese ferrochroomprodusente gemaak word.

Die chroomertsbedryf het, deur middel van ChromeSA, met mening teruggekap. Hy het eers die voorstel as “ongehoord” beskryf, maar kon nie daarin slaag om ’n vrystelling van die Mededingingskommissie te kry wat hom in staat sou stel om alternatiewe vir die uitvoerbelasting te bespreek nie.

Alle oë is egter nou gerig op die land se mediumtermyn-begrotingsraamwerk, wat die pas aangestelde minister van finansies, Enoch Godongwana, op 4 November ter tafel gaan lê. Daar word gehoop dat Godongwana meer duidelikheid sal gee, hoewel ChromeSA hoop dat sy stem ook gehoor sal word. David Kovarsky, woordvoerder van ChromeSA, het vrae van finweek beantwoord oor waar die chroomertsbelasting Suid-Afrika sal laat op ’n tydstip wanneer kommoditeitspryse hoogty vier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos