Finweek
book-icon Uitgawe 8 Oktober 2021

Simon se aandele-wenke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.

Spur het op 23 September goeie finansiële resultate vir die jaar geëindig 30 Junie bekend gemaak met wesensverdienste per aandeel (WVPA) 33,1% hoër, al het die inkomste met 10,5% gedaal. Hoewel dit die voljaarresultate was, het Spur nie ’n dividend betaal nie, maar eerder ’n uitgestelde tussen- tydse dividend vir verlede jaar se boekjaar.

Hy het in Februarie verlede jaar ’n dividend verklaar, maar toe die pandemie begin het, het hy besluit om dit nie te betaal nie. Nou betaal hy die 78c per aandeel. Ondanks die streng inperkings en die vrees vir ’n vierde golf, het hy goed gevaar met RocoMamas wat die beste presteerder was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,798.87
+0.1%
Silwer
24.03
-0.2%
Palladium
1,972.00
+0.6%
Platinum
1,014.01
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos