Finweek
book-icon Uitgawe 26 November 2021

Stygende insetkoste demp goeie landboulopie

akkreditasie
Foto: Shutterstock
Foto: Shutterstock

Ondanks betreklike goeie vooruitsigte op reën vir die 2021-’22-seisoen, ervaar die plaaslike landbousektor tans gemengde produksie-omstandighede. Dit kan onder meer toegeskryf word aan ontsaglike ontwrigtings waarmee die wêreld tans te midde van die Covid-19-pandemie worstel.

Volgens die voorsitter van Agbiz, Francois Strydom, is die wêreld se vragroetes en die voorsieningskettings van bykans alle produkte in chaos gedompel. Verskepingskoste het sedert die begin van die pandemie verdubbel. Gegewe die goeie lopie in die pryse van harde en sagte grondstowwe, het houtpryse en die afgeleide verpakkingskoste byvoorbeeld meer as verdubbel.

Daarbenewens het baie aanlegte wat tot dusver op fossielbrandstowwe aangewese was, opgehou om te belê gegewe die geweldige wêrelddruk om na skoon energie oor te skakel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 92/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
+0.6%
Rand - Pond
21.48
+0.3%
Rand - Euro
18.28
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,794.94
+0.6%
Silwer
22.83
-0.3%
Palladium
1,762.50
-2.1%
Platinum
952.00
-1.5%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,569
-0.1%
Alle aandele
69,960
-0.1%
Hulpbronne 10
66,338
+1.2%
Industriële 25
92,973
-1.0%
Finansiële 15
13,431
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos