Finweek
book-icon Uitgawe 26 November 2021

Tegno-oplewing oorweldig Fed-bateplanne

akkreditasie
Maarten Mittner is ’n geregistreerde belastingpraktisyn, vryskut- finansiële joernalis en markkenner.
Maarten Mittner is ’n geregistreerde belastingpraktisyn, vryskut- finansiële joernalis en markkenner.

Internasionale markte is blykbaar nie gepla oor die Amerikaanse Federale Reserweraad (Fed) se besluit om te begin met die vermindering van sy bateaankope in November nie, in skerp teenstelling met die styging in effekteopbrengs in 2013 ná die Fed die geleidelike vermindering van kwantitiewe verligting aangekondig het.

Groot tegnologiemaatskappye het in Oktober miljarde dollars se markwaarde bygevoeg, terwyl die opbrengs op die Amerikaanse 10-jaar-effekte stabiel gebly het op sowat 1,55%. Die maatskappye toon min vrees vir enige inperking van effekte-aankope deur die Fed.

Die res van die mark het hul voorbeeld gevolg. Die Dow Jones- en S&P500-indeks is albei op rekordhoogtepunte, met 20%-groei tot dusver vanjaar, net soos die tegnologiebelaaide Nasdaq. Tesla was $500 miljard hoër en het vir die eerste keer $1 000 per aandeel oorskry – ’n verdere knou vir kortverkopers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 76/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.09
+0.6%
Rand - Pond
21.48
+0.3%
Rand - Euro
18.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,796.47
+0.7%
Silwer
22.89
-0.1%
Palladium
1,793.25
-0.4%
Platinum
953.73
-1.3%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,662
+0.1%
Alle aandele
70,051
+0.1%
Hulpbronne 10
66,228
+1.0%
Industriële 25
93,346
-0.6%
Finansiële 15
13,441
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos