Finweek
book-icon Uitgawe 24 September 2021

Uitgeput en uitgebrand ... by die huis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: Shutterstock
Foto: Shutterstock

As iemand vir Beth* ’n paar jaar gelede gesê het dat sy vir stres en uitbranding in ’n psigiatriese kliniek opgeneem sal word terwyl sy van die huis af werk, sou sy gelag het. Dis moet mos minder stresvol wees om van die huis af te werk – jy sien nie jou kollegas nie, daar’s nie ’n baas wat oor jou skouer loer nie en jou ure is jou eie. Of hoe?

Beth is ’n rekenmeester by ’n JSE-genoteerde maatskappy, wat noodsaaklike dienste tydens die eerste inperkings gelewer het. Die grootste gedeelte van die maatskappy se personeel het toe by die huis begin werk en vandag werk personeel tuis en by die kantoor.

“Dit was aanvanklik gerieflik en selfs pret om aanlyn vergaderings te hou, maar soos tyd verloop het, was die vergaderings merkbaar stiller en mense het meer aggressief tenoor mekaar begin optree. Dit was duidelik dat die spanning oor die pandemie, sowel as talle kollegas wat geliefdes in hierdie tyd verloor het, sy tol begin eis het. My bestuurder het my ook op onmoontlike tye begin bel, selfs halfelf in die aand,” vertel Beth.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos