Finweek
book-icon Uitgawe 6 Februarie 2020

Wanneer Dawid vir Goliat wil uitdaag

akkreditasie
Foto’s: Verskaf
Foto’s: Verskaf

Voordat Heineken in 2010 sy Sedibeng-brouery in Johannesburg in ’n gesamentlike onderneming met die Britse multinasionale alkoholiesedrank- maatskappy Diageo geopen het, is alle Heineken-produkte in Suid-Afrika ingevoer.

Heineken SA word vanaf 2016 as ’n alleenstaande bier-en-sider-onderneming in die land bedryf. Heineken SA het bewenens sy belang van 75% in Sedibeng ’n belang van 30% in Namibia Breweries, 100% van Soweto Gold Brewery sowel as Stellenbrau Brewery, asook ’n belang van 49% in Jack Black Brewing Company.

Die maatskappy het die afgelope drie jaar geweldige groei in SA beleef, volgens Gerrit van Loo, besturende direkteur van Heineken SA. Die maatskappy het tans ’n markaandeel van 18% en is die tweede grootste speler in die plaaslike bedryf. Om by te hou, het Heineken SA verlede jaar aangekondig dat hy €60 miljoen sou investeer om die produksievermoë van sy Sedibeng-brouery te vergroot, en die konstruksie sal na verwagting binne die eerste ses maande van vanjaar voltooi word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos