Blitsgids: Elke dag se weer en verkeer in jou streek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Netwerk24 hou jou op die hoogte van die nuus soos dit ontvou, asook die weer en verkeersvoorvalle op daardie oomblik in jou streek. Intekenare kan hierdie funksies vir ’n spesifieke area stel.

WEER

Die verbeterde weerfunksie stel jou in staat om ’n weerstreek enige plek in die wêreld te kies – ideaal vir wanneer jy reis.

Omdat die lys liggings internasionaal is, moet jy jou pleknaam in Engels soek. Jy kan meer as een ligging stel. Die weer-ikoon sal jou primêre ligging aandui.

VIND DIT HIER:

In die app of op jou selfoon:

Druk op die weer-ikoon regs bo op jou selfoonskerm of gaan na ‘Vind als’ in die hoofnavigasie en beweeg af tot waar jy ’n weer-ikoon onder die lys funksies sal vind.

Op jou rekenaar:

Klik op die weer-ikoon regs bo of gaan na ‘My profiel’ en klik op ‘Die weer in my streek’ vir al jou gekose weerliggings.

STEL DIT SO:

Tik die area/stad in Engels in die soekfunksie om dit in die lys weerliggings op te spoor. Verwyder ’n ligging deur op die X te klik.


VERKEER

Beplan jou roete met die nuwe verkeerfunksie. Stel jou spesifieke verkeerarea om voorvalle te sien wat jou reis mag belemmer. Vind ook verkeersnuus hier.

VIND DIT HIER:

In die app of op jou selfoon:

Gaan na ‘My profiel’ en klik op ‘Die verkeer in my area’.  Of druk op ‘Vind als’ in die hoofnavigasie onder en beweeg af tot waar jy ’n verkeer-ikoon onder die lys funksies vind.

Op jou rekenaar:

Gaan na ‘My profiel’ en klik op ‘Die verkeer in my area’. Aan die regterkant van die tuisblad sal jy ook ’n kassie sien wat jou na die verkeerblad neem.

STEL DIT SO:

Kies jou provinsie en dan sub-area om enige verkeersvoorvalle in daardie area te sien. Verwyder ’n verkeerarea deur op die X te klik.

HAAK JY VAS?

Kontak ons dienssentrum by:

Tel: 087 353 1300

e-pos: diens@netwerk24.com

besig om te laai... Regstreeks
Oman 51/3
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 32/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.2%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,780.44
-0.2%
Silwer
24.18
-0.7%
Palladium
1,999.78
-3.4%
Platinum
1,049.32
-0.4%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.3%
Alle aandele
66,189
-1.2%
Hulpbronne 10
61,545
-2.6%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos