Blitsgids: Laai e-publikasies in die Netwerk24-app af

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
LET WEL: Slegs beskikbaar binne die Netwerk24-app!

’n Nuwe aflaai-funksie vir e-publikasies is beslis iets waarna ons almal uitgesien het! Maak dus seker jy laai die jongste weergawe van die app af om jou e-publikasie veilig te kan aflaai om dit sonder ’n internetverbinding te kan lees.


Dié aflaaifunksie bestaan slegs in die Netwerk24-apps (vir Android- en Apple-toestelle) en maak dit moontlik om enige tyd, enige plek jou gunsteling-koerant en -tydskrif sonder 'n internetverbinding te lees. Dit beskerm ook die waardevolle inhoud van koerante en tydskrifte teen die wederregtelike verspreiding daarvan. Op e-publikasies op jou rekenaar en selfoonwebtuiste kan jy slegs e-publikasies lees wanneer jy 'n internetverbinding het en jy kan dus nie enige e-publikasies aflaai nie. 

MAAK SO:

Maak die Netwerk24-app oop. Druk op ‘E-publikasies’ op die hoofnavigasie onder op jou skerm. Dit sal jou na die biblioteek van e-publikasies neem. Of gaan na 'Vind als' en druk op hierdie ikoon om ook na die biblioteek te gaan. 

Druk op die aflaai-knoppie om die e-publikasie af te laai. As jy aflaai-aksie wil staak, druk weer op dieselfde knoppie – dié keer wys dit ’n X-ikoon om aan te dui dat jy die aflaaifunksie kan staak of kanselleer.

Vind die afgelaaide koerant en/of tydskrif deur op die drie kolletjies regs bo te druk en ‘Afgelaai’ te kies. Verwyder ’n afgelaaide e-publikasie deur op die kruisie te druk.

ONTHOU: Jy kan 'n hele uitgawe of slegs enkele bladsye aflaai. Jy kan steeds jou app oopmaak en by jou afgelaaide e-publikasies uitkom sonder dat jy 'n internetverbinding het.

HAAK JY VAS?

Kontak ons dienssentrum by:

Tel: 087 353 1300

e-pos: diens@netwerk24.com


besig om te laai... Regstreeks
Oman 101/6
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-0.9%
Rand - Pond
19.99
-0.8%
Rand - Euro
16.85
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,780.81
-0.1%
Silwer
24.17
-0.7%
Palladium
2,009.00
-2.8%
Platinum
1,050.61
-0.1%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.7%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos