Blitsgids: Só werk Boekmerke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Die lewe is besig en tyd is beperk. Die ‘Boekmerk’- funksie op die rekenaar, selfoon en app is baie nuttig om artikels te bêre om gerieflik later te lees.

BOEKMERK ’N ARTIKEL SO:

In die app of op jou selfoon:

Druk op die boekmerk-ikoon om te bêre – óf by die opskrifte op die tuisblad óf bo in die navigasie op elke artikel.

LEES JOU BOEKMERKE HIER:

Gaan op die app, selfoon en rekenaar na ‘My profiel’ vir ‘My boekmerke’.

Klik daarop om jou lys artikels te sien wat geboekmerk is vir later lees.

Op die app en op jou selfoon sal jy ’n ‘Boekmerk’-ikoon ook onder ‘Vind als’ in die hoofnavigasie onder op jou selfoonskerm vind.

Wanneer ’n artikel geboekmerk is, is die boekmerk-ikoon ingekleur. Klik net weer op die ingekleurde boekmerk-ikoon om ’n boekmerk te verwyder.

HAAK JY VAS?

Kontak ons dienssentrum by:

Tel: 087 353 1300

e-pos: diens@netwerk24.com



besig om te laai... Regstreeks
Oman 9/1
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 97/6
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.1%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,783.98
+0.2%
Silwer
24.17
-0.5%
Palladium
2,019.47
-2.8%
Platinum
1,046.39
-0.3%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.5%
Industriële 25
85,379
-0.2%
Finansiële 15
13,931
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos