Meer oor Netwerk24

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Netwerk24 het sy ontstaan in 2014 gehad. Dit is die grootste inteken-nuusdiens in Suid-Afrika en bied brekende nuus en ontledings deur ‘n landwye verslagspan, sowel as die inhoud van die voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte in die Media24-stal – alles op een plek.

Hierdie titels sluit in die dagblaaie Die Burger, Beeld en Volksblad, die Sondag-koerant Rapport, asook ’n bondel gemeenskapskoerante vir nuus uit verskeie landstreke. Die tydskrifte wat op Netwerk24 gehuisves word, is Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg!, Weg! Ry&Sleep, Baba&Kleuter, TVPlus en Finweek. Al hierdie koerante en tydskrifte is in e-formaat beskikbaar wat nes die gedrukte produk lyk.  Afgesien van nuus soos dit ontvou, bied Netwerk24 jou ook toegang tot luister- en kykvermaak – in Afrikaans. 

Netwerk24 se verslagspan is op die voorpunt van brekende nuus. Ons help jou sin maak van gebeure en doen namens jou die siftingswerk sodat jy korrekte en betroubare inligting kry. Dit word aangevul met diepte-ontledings en kommentaar, video’s en aanlyn paneelbesprekings. Ons Blitsnuus-bulletin gee jou Maandae tot Donderdae ’n video-opsomming van die dag se belangrikste nuus.

Deesdae hoef jy nie net te lees nie; jy kan na berigte luister terwyl jy met iets anders besig is. En moenie van ons luisterboeke, interessante podsendings en video-blitssepies vergeet nie. As ’n intekenaar kan jy boonop dadelik sien hoe die weer en die verkeer in jou streek lyk. 

Netwerk24 word besit deur Media24, een van Suid-Afrika se voorste mediamaatskappy, met belange in digitale media en dienste, koerante, tydskrifte, e-handel, die boekbedryf, druk en verspreiding. 

Media24 is deel van Naspers, ’n multinasionale groep van multimedia- en e-handel-platforms. 

ONTMOET DIE SPAN:

Hoofredakteur: Henriëtte Loubser (henriette@24.com)

Adjunkredakteur en ombudsman: Theresa Olivier (theresa.olivier@media24.com)

Nasionale nuushoof: Nadia Honiball (nadia.honiball@24.com)

Sakeredakteur: Hanlie Stadler (hanlie.stadler@24.com)

Sportredakteur: Herbert Pretorius (herbert.pretorius@24.com

Kunsteredakteur: Laetitia Pople (laetitia.pople@24.com)

Stemme-redakteur: Gert van der Westhuizen (gvanderw@24.com)

Hoof van gehoorontwikkeling (insluitende sosiale media): Kayla Alexander

(kayla.alexander@24.com)

Assistent-redakteur en multimedia-navrae: Alet Joubert (Alet.Joubert@24.com)

Bestuurder van platform- en kommersiële ontwikkeling: Maryke Cumpsty

(maryke.cumpsty@media24.com)

Nasionale bemarkingsbestuurder: Madelein Venter

(madelein.venter@media24.com)

Hoofbestuurder: Justin Langeveld (justin.langeveld@media24.com)

HAAK JY VAS?

Kontak ons dienssentrum by:

Tel: 087 353 1300

e-pos: diens@netwerk24.com

besig om te laai... Regstreeks
South Western Districts 138/10
Titans 192/5
besig om te laai... Regstreeks
Papua New Guinea 0
Scotland 165/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.1%
Rand - Euro
16.98
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,778.39
+0.7%
Silwer
23.73
+2.2%
Palladium
2,072.50
+2.7%
Platinum
1,057.03
+1.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.6%
Alle aandele
66,912
+0.6%
Hulpbronne 10
64,002
+0.9%
Industriële 25
84,631
+0.8%
Finansiële 15
13,990
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos