Netwerk24 se splinternuwe teks-na-stemfunksie is ’n eerste vir Afrikaans!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Netwerk24 stel ’n splinternuwe teks-na-stemfunksie aan intekenare bekend – ’n eerste vir Afrikaans! 

teks-na-stem

Met hierdie nuwe luisterdiens hoef jy nie meer net te lees nie. Jy kan nou ook na ons gehalte-joernalistiek luister terwyl jy met iets anders besig is.

Klik op die speelknoppie boaan artikels op jou rekenaar, selfoon en in die app  en luister na die klokhelder stem wat dit vir jou voorlees. Die bekende radio- en TV-persoonlikheid Sue Pyler se stem is as grondslag gebruik om met masjienleer hierdie funksie spesiaal vir Netwerk24 te ontwikkel.

Onthou dat daar aanvanklik nog verkeerde uitsprake gaan wees. Die masjien leer as't ware nog om Afrikaans (en Suid-Afrikaans) te praat. Hoe meer berigte dit verwerk, hoe slimmer gaan dit raak.

As jy nog nie ‘n intekenaar is nie, teken in op Netwerk24 om na artikels te begin luister. Klik op die “Teken in”-knoppie boaan ons tuisblad of in die app en volg eenvoudig die stappe.

HAAK JY VAS?

Kontak ons dienssentrum by:

Tel: 087 353 1300

e-pos: diens@netwerk24.com

besig om te laai... Regstreeks
Oman 17/2
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.2%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,780.91
-0.1%
Silwer
24.17
-0.8%
Palladium
2,019.47
-3.2%
Platinum
1,052.50
-0.0%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.6%
Industriële 25
85,379
-0.3%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos