Small-Smith terug op sy pos vir Vrystaat

akkreditasie
Die vleuel William Small-Smith is ná ’n afwesigheid van drie weke terug vir die Vrystaat-Cheetahs se wedstryd teen die Pumas Saterdag in Mbombela.Foto: Gallo Images
Die vleuel William Small-Smith is ná ’n afwesigheid van drie weke terug vir die Vrystaat-Cheetahs se wedstryd teen die Pumas Saterdag in Mbombela.Foto: Gallo Images

Die Vrystaat-Cheetahs se span moes behoorlik geskommel word vir Saterdag se Curriebeker-stryd teen die Pumas in Mbombela, maar hulle het steeds een doel voor oë, om ’n voltal ligapunte in te samel.

Ofskoon Franco Smith, die Vrystaat-afrigter, sewe veranderinge en ’n posisionele skuif moes maak as gevolg van beserings en sy rotasiebeleid, glo hy tog hulle is slaggereed vir die Pumas.

“Dis ’n taai veldtog en ons het nog altyd gesê ons gaan die hele groep gebruik. Ons moet ook weer hergroepeer ná die Curriebeker-veldtog, waar daar net ’n blaaskans van twee weke is voor die Pro14-reeks begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 178/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.00
-0.4%
Rand - Pond
21.26
-0.4%
Rand - Euro
18.08
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,768.41
+0.0%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,812.53
+1.6%
Platinum
943.50
+0.3%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,764
+0.3%
Alle aandele
71,260
+0.3%
Hulpbronne 10
67,568
+0.0%
Industriële 25
93,983
+0.3%
Finansiële 15
14,026
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos