Kuier
book-icon Uitgawe 25 November 2021

Afgetakel: Pa in pyn weens multiple sclerosis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Warren Hendricks bly positief deur sy stryd met multiple sclerosis.
Warren Hendricks bly positief deur sy stryd met multiple sclerosis.

Op 33 is ’n man gewoonlik in die fleur van sy lewe – jonk, sterk en reg vir enigiets. Daarom is die slag gewoonlik dubbeld en dwars so onverwags en ontstellend wanneer ’n ongeneeslike siektetoestand by hom gediagnoseer word.

Só het Warren Hendricks (33) van Kraaifontein in die Kaap, ’n liefdevolle en talentvolle pa, onlangs uitgevind nadat hy met multiple sclerosis (MS) gediagnoseer is. Ten spyte daarvan bly hy positief en doen hy sy bes om steeds ten volle te lewe.

Multiple sclerosis is ’n onvoorspelbare siekte van die sentrale senuweestelsel wat die vloei van inligting in die brein en tussen die brein en liggaam versteur. Oor tyd kan dit lei tot allerhande komplikasies insluitend sigprobleme, spierswakheid en verlies aan balans of gevoelloosheid en kognitiewe probleme. “Warren het so ’n genuine hart. Hy is ’n goeie mens met net die beste intensies,” vertel sy vrou, Tamaryn (33).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 240/6
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+1.1%
Rand - Pond
21.07
+0.9%
Rand - Euro
17.96
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,778.35
-0.3%
Silwer
22.28
-1.2%
Palladium
1,774.50
-2.3%
Platinum
929.90
-0.7%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,508
+0.3%
Alle aandele
70,924
+0.2%
Hulpbronne 10
67,219
+1.1%
Industriële 25
93,298
-0.5%
Finansiële 15
14,101
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos