Kuier
book-icon Uitgawe 24 November 2022

Aktrise Desiré Gardner is gelukkig en geseënd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Desiré Gardner het geleer om asem te skep sodat sy weer die lewe vol moed kan aanpak.
Desiré Gardner het geleer om asem te skep sodat sy weer die lewe vol moed kan aanpak.

Soms gooi die lewe jou aan die diep kant in en dan kan jy nie anders as om te swem vir oorlewing nie. Dit is menslike instink. Tog is dit belangrik om te onthou dat jy soms op jou rug moet draai en net float, asemhaal en jou krag herwin om die tog weer aan te pak.

Dít is presies hoe aktrise Desiré Gardner (36) deesdae die lewe aanpak. Een dag op ’n slag, en wanneer dit voel sy verdrink en haar neus steek net-net bo die water uit, draai sy op haar rug, rus ’n bietjie en haal asem.

Wanneer ’n mens so na haar kyk, is dit moeilik om te glo dat ook sy soms sukkel, maar dan sê die bekende gesig: “Ek was nooit een om te erken dat ek deur ’n moeilike tyd gaan nie. Ek wou nie erken dat ook ek hulp nodig het nie, maar oor die afgelope paar jaar het ek geleer dat dit okay is om nie okay te wees nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 263/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 115/8
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 166/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 162/2
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.19
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.2%
Rand - Euro
18.05
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,783.70
-0.1%
Silwer
22.72
-0.0%
Palladium
1,853.92
+0.0%
Platinum
1,007.24
+0.1%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
67,958
+0.1%
Alle aandele
74,115
+0.1%
Hulpbronne 10
73,018
-0.3%
Industriële 25
91,268
+0.5%
Finansiële 15
15,577
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos