Kuier
book-icon Uitgawe 30 September 2021

Besig in die huis: Maak skoon en voel goed

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie (Foto: Gallo Images/Getty Images)
Foto ter illustrasie (Foto: Gallo Images/Getty Images)

Skoonmaak is iets waaroor die meeste mense graag kla, maar tydens die pandemie het talle hulself verras deur te begin skrop en skuur vir ’n vale. Nou is dit weer lente en oudergewoonte kom die stoflappe en emmers vol seepwater weer uit vir die jaarlikse uit-turn ter voorbereiding van die feestyd wat voorlê.

Kuier het gaan ondersoek instel oor die moontlike impak van hierdie skoonmakery op ’n mens se gemoedstoestand. Want as daar een ding is wat mense die laaste ruk begin besef het, is dit die belangrikheid van mental health. So, is dit moontlik om jou gedagtes én jou huis gelyktydig skoon te skrop?

“Ek weet nie hoekom nie, maar tydens die begin van die pandemie, in daai aaklige weke wat jy nie uit jou huis uit mag geroer het nie, het ek sulke vreemde cravings in die nag, as almal geslaap het, gekry om te begin skrop,” lag Sustana Cyster (43) van Kaapstad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
+0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.77
+0.2%
Silwer
24.08
+0.1%
Palladium
1,980.50
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos