Kuier
book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

Bianca Flanders Balie blom in die kunste!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skrywer, aktrise en regisseur Bianca Flanders Balie wys haar nuwe boek, Pampoenpit se groen gevoel.
Die skrywer, aktrise en regisseur Bianca Flanders Balie wys haar nuwe boek, Pampoenpit se groen gevoel.

Sy is ’n vrou met vele talente wat nie skroom om dinge anders te doen nie! Ons praat natuurlik van niemand anders as die beeld-skone Bianca Flanders Balie (31) met die welige bos krulle nie.

Bianca is ’n aktrise, stemkunstenaar en onderwyser wat in Kaapstad woon. Sy het haar graad in drama- en teaterstudie in 2011 aan die Universiteit van Kaapstad (UK) verwerf. In die daaropvolgende jaar het Bianca ook ’n nagraadse sertifikaat in onderwys aan die UK verwerf. Hoewel Bianca se CV en prestasies indrukwekkend is, is dit haar talent en go-getter spirit wat uitstaan en amper aansteeklik is. Bianca is ’n Fleur du Cap-benoemde aktrise en was onlangs te sien in die kykNET-trefferreeks Nêrens, Noord-Kaap waarin sy haar man en akteur, Dean Balie, se vrou gespeel het.

Sy is ook te sien in die reeks Troukoors op Showmax en is die skrywer van die kinderboeke Prinses Pampoenpit en Pampoenpit se groen gevoel. Bianca sit gemaklik agteroor terwyl sy dink aan ’n manier om haarself te beskryf. Sy lag voor sy ernstig verklaar: “Ek is ’n skrywer, akteur, regisseur, Type A-bossiekop, ’n mens met ’n diepgewortelde liefde vir kos en nou ook iemand se vrou! Kan jy nou meer? In plain woorde is ek net iemand wat lief is vir stories vertel. Dit maak nie saak deur watter medium ek dit doen nie, maar solank ek dit doen.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 296/4
India 214/8
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 0
Griquas 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.33
+1.3%
Rand - Pond
20.90
+1.0%
Rand - Euro
17.38
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,836.92
+1.3%
Silwer
23.95
+2.0%
Palladium
2,002.00
+5.2%
Platinum
1,027.50
+4.3%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos