Kuier
book-icon Uitgawe 25 November 2021

Co-parenting: Werk sáám vir jul kind se geluk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Dis vir die hele gesin moeilik wanneer daar ’n egskeiding of verbrokkeling van ’n verhouding is. Maar dit is dikwels die kinders wat die meeste sukkel om dié verlies te verwerk sowel as om met hul nuwe normaal en met al die veranderings wat dit meebring, te cope.

Volgens Statistiek Suid-Afrika eindig byna een uit elke vyf Suid-Afrikaanse huwelike in ’n egskeiding. Verhoudings is op hul kwesbaarste vir ’n egskeiding tussen jaar vyf en nege van die huwelik. Dis ongelukkig ’n tyd waar jong kinders moontlik betrokke is en dit moet verwerk dat hul ouers nie meer saam is nie. Dit is waar die term “co-parenting” inkom.

Dit is wanneer mense saam kinders het, maar nie meer in ’n verhouding is nie. Die vraag is egter hoe doen julle as ouers dit suksesvol en tot voordeel van die kind, sonder om jul huidige/nuwe verhoudings in gedrang te bring?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 78/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+0.2%
Rand - Pond
21.16
+0.1%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,770.72
+0.2%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,846.00
+3.5%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,638
+0.1%
Alle aandele
71,115
+0.1%
Hulpbronne 10
67,221
-0.5%
Industriële 25
93,901
+0.2%
Finansiële 15
14,018
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos