Kuier
book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Covid-19: Om kinders in te ent of nie?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Tot onlangs was onderwerpe soos geloof en politiek taboe om die braaivleisvuur omdat mense so passievol daaroor raak dat erge meningsverskille oor dié vriendskappe kan beëindig. In die dae van die Covid-19-pandemie het entstowwe nou ook deel van dié lysie geword, en noudat die inenting van kinders reeds deur navorsers ondersoek word en die eerste kind in Suid-Afrika onlangs ingeënt is as deel van ’n studie, kan hierdie onderwerp nie langer vermy word nie . . .

Hoewel die meeste mense nou al vir hulself besluit het of hulle die entstof gaan kry of nie, moet ouers landwyd weer begin kopkrap – hierdie keer oor hul kinders. Deesdae judge ouers mekaar links en regs oor hierdie hipotetiese besluit, want almal het ’n opinie en glo hulle is reg.

Saphra (South African Product Health Regulatory Authority) het in September vanjaar die Pfizer-inenting goedgekeur vir kinders ouer as 12 om die land se inentingsprogram uit te brei. Suid-Afrika is ook deel van ’n wêreldwye Sinovac-studie vir babas om die doeltreffendheid van hierdie entstof in kinders te toets. Teen druktyd was net omtrent 12% van die land se bevolking ten volle ingeënt, terwyl kenners die volgende vlaag van infeksies vir vroeg in Desember voorspel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.49
+0.2%
Silwer
24.05
+0.1%
Palladium
1,976.24
+0.7%
Platinum
1,015.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos