Kuier
book-icon Uitgawe 6 Januarie 2022

Covid in die klas: Help jou kind om veilig te bly

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

Die nuwe Omicron-variant van die corona-virus het almal in November verlede jaar op hol gehad, maar die wêreld kan nie aanhou om elke keer te gaan stilstaan as ’n nuwe mutasie geïdentifiseer word nie.

Dit is daarom belangrik om kinders so goed moontlik voor te berei om te alle tye veilig te bly. Luidens ’n verslag van Bloomberg aan die einde van 2021 is kinders onder twee nogal vatbaar vir die nuwe variant omdat hul immuunstelsels onvolwasse is en hulle nog nie ingeënt mag word nie.

Altesaam 10% van die pasiënte wat aan die begin van Desember 2021 in Tshwane, Gauteng, weens Covid-19 in hospitale opgeneem is, was juis kinders jonger as twee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 296/4
India 224/8
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 0
Griquas 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.34
+1.3%
Rand - Pond
20.90
+1.0%
Rand - Euro
17.39
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,838.58
+1.4%
Silwer
23.96
+2.1%
Palladium
2,009.50
+5.5%
Platinum
1,029.50
+4.5%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos