Kuier
book-icon Uitgawe 26 Mei 2022

Entrepreneur: Ma maak profyt met velprodukte

akkreditasie
Melissa Botha en haar seun, Aidan. REGS: Aidan in die hospitaal.
Melissa Botha en haar seun, Aidan. REGS: Aidan in die hospitaal.

Toe Melissa Botha (46) van Johannesburg se kind op 18 maande gediagnoseer word met ’n baie seldsame genetiese afwyking, sou dié bedroefde mammie nie kon raai dat dit aanleiding sou gee tot die geboorte van haar besigheid, Raising Aidan, nie.

Aidan, nou 12, is in Maart 2011 gediagnoseer met Costello-sindroom. Volgens Kids Health se webtuiste is Costello-sindroom ’n baie seldsame genetiese toestand. Dit kom voor wanneer daar ’n mutasie in die HRAS-geen is. Dit gebeur in ’n kind se DNS voor geboorte.

Costello-sindroom veroorsaak probleme wat die hart, spiere, bene, vel, brein en rugmurg aantas. Ten tyde van Aidan se diagnose was hy slegs die tweede kind in Suid-Afrika wat met hierdie siekte gediagnoseer is. Uit desperaatheid en weens finansiële verknorsing het Melissa toe Raising Aidan begin om geld in te samel om haar kind se mediese onkoste te dek. En wat begin het as die verkoop van ready-made flour mix is vandag ’n volgroeide besigheid wat ook ’n velsorgreeks vir kinders en volwassenes bekend gestel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos