Kuier
book-icon Uitgawe 11 November 2021

Geldsake: Hou vakansie op ’n tight begroting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Jy is poegaai. Ná drie verwoestende vlae van Covid-19 en streng inperkingsmaatreëls knaag kajuitkoors behoorlik en jou kop en lyf het ’n blaaskans nodig. ’n Goeie wegbreek is dalk net wat die dokter sou voorskryf, want vir baie mense was die afgelope jaar een te veel. Emosionele uitputting, uitbranding, stres en depressie is van die nagevolge van die pandemie.

Navorsing deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (HSRC) het verlede jaar bevind dat 33% Suid-Afrikaners aan depressie ly. Dit is twee keer meer as in 2018.

Dié navorsing ondersteun ander studies wat bewys het dat ’n goeie wegbreek doeltreffend is om depressiesimptome te verlig en is tot ’n maand ná jou terugkeer steeds duidelik. Daardie wegbreek is dus goed vir hart, siel én verstand, maar baie mense wonder of dit veilig is gegewe die pandemie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 225/5
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+1.0%
Rand - Pond
21.08
+0.8%
Rand - Euro
17.96
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,778.72
-0.3%
Silwer
22.25
-1.3%
Palladium
1,791.00
-1.4%
Platinum
929.50
-0.7%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,529
+0.4%
Alle aandele
70,949
+0.2%
Hulpbronne 10
67,416
+1.4%
Industriële 25
93,203
-0.6%
Finansiële 15
14,078
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos