Kuier
book-icon Uitgawe 6 Januarie 2022

Geldsake: Raad vir hoe om jou skuld te bestuur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Daar is byna nie ’n beter nuwejaarsvoorneme as dié een om van jou skuld ontslae te raak nie. Skuld kan ’n invloed hê op jou verhoudings, jou gesondheid en jou selfbeeld.

Dus moet jy die bul by die horings pak voordat jou skuldlas jou lewe begin verwoes. Volgens die Nasionale Kredietreguleerder is daar meer as 26 miljoen kredietaktiewe verbruikers van wie ’n skokkende meer as 10 miljoen ’n swak kredietrekord sit.

Volgens Tsungai Masendeke, finansiële beplanner en hoof van Moms and Money, is mense uit die middel- tot laer inkomsteklasse geneig om skuld te maak om verbruikersuitgawes te dek. Persoonlike lenings en kredietkaartskuld word hiervoor aangewend. Winkellenings vir meubels en klere is ook baie gewild, sê sy. ’n Verslag deur Deloitte wys kruideniersware is bo-aan die prioriteitslys vir Suid-Afrikaners.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 18
Griquas 13
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.30
+1.5%
Rand - Pond
20.85
+1.3%
Rand - Euro
17.35
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.05
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,839.68
+1.4%
Silwer
24.11
+2.7%
Palladium
2,027.00
+6.5%
Platinum
1,036.86
+5.2%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos