Kuier
book-icon Uitgawe 4 Augustus 2022

Geldsake: Wat jy moet weet oor belasting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

Die belastingseisoen is in volle swang en die blote gedagte aan Jan Taks laat menige belastingbetaler sweet. Jy sug diep as jy dink aan die groot soektog na verlore dokumente en kwitansies, onsekerheid oor wat jy kan eis en wat nié, en watter foute om te vermy sodat daar nie delays in jou SARS (die Suid-Afrikaanse Inkomstediens) terugbetaling – of selfs erger, enige penalties – is nie.

Elke jaar skop SARS hul invorderingseisoen in Julie af en vanjaar eindig dit op 24 Oktober (verlede jaar was dit einde November). In dié tyd moet jy jou persoonlike belasting indien vir die periode van twaalf maande tot einde Februarie van dieselfde jaar.

Vanjaar het SARS ’n paar veranderings aan die proses aangebring waarvan jy moet kennis neem. Eerstens is die tydperk waarin jy jou opgawe kan indien verkort, en is D-day vir opnames 24 Oktober vir mense wat nie voorlopige belastingpligtiges is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos