Kuier
book-icon Uitgawe 11 November 2021

Gesondheid: Dié voetprobleme pootjie jou dalk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

Jou voete moet jou deur die lewe dra. Wanneer dit jou probleme gee, is die kans goed dat jy met die verkeerde voet uit die bed gaan opstaan. So, as jy pyne en kwale ervaar, moet jy dit nie ignoreer of afmaak as niks nie, veral nie as jy ’n diabeet is nie.

En enigeen wat al die mediese program My feet are killing me gekyk het, sal weet ’n mens kan ernstige voetprobleme ontwikkel wat dit selfs moeilik kan maak om te loop. In erger gevalle is amputasie baiekeer hierdie pasiënte se voorland omdat hulle nie vroeër hulp gesoek het nie. Lucas Breedt, ’n voetkundige van Centurion in Pretoria, verduidelik jou voet het ’n baie komplekse struktuur.

Daar is 26 bene, 107 ligamente, 19 spiere gerangskik in vier lae en 33 gewrigte in elke voet. “Studies wys drie uit elke vier mense sal met ernstige voetprobleme sukkel in hul leeftyd. Vyf persent van alle pasiënte sukkel met algemene voetsorgprobleme soos liddorings en eelte. Nog 5% sukkel met swaminfeksies en ’n verdere 5% worstel met ingroei-toonnaels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 78/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+0.2%
Rand - Pond
21.16
+0.1%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,770.72
+0.2%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,846.00
+3.5%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,638
+0.1%
Alle aandele
71,115
+0.1%
Hulpbronne 10
67,221
-0.5%
Industriële 25
93,901
+0.2%
Finansiële 15
14,018
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos