Kuier
book-icon Uitgawe 6 Januarie 2022

Gesondheid: Hou op rook met dié hulp

akkreditasie
Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

Menige roker kan nie hul lewe voorstel sonder daardie eerste entjie soggens om hul dag te begin nie. Maar aan die begin van ’n nuwe jaar belowe talle rokers om die nare gewoonte finaal in die asbak dood te druk. Ongelukkig is dít makliker gesê as gedaan.

Volgens ’n onlangse studie deur Nicorette geniet die meeste rokers (62% van die manlike respondente en 68% van die vroue) nie meer die gewoonte nie en besef dis sleg vir hulle. Maar dit blyk om op te hou, is ’n stryd soos min.

Vir Chrislynn Sias (27) van Eersterivier in die Kaap was dit ’n doelwit om in die nuwe jaar die rook te los, maar weens swak gesondheid moes sy toe baie gouer van haar geliefde gewoonte afsien. Dit was ook baie moeiliker as wat sy gedink het dit sou wees. Elke keer as die lewe ’n bietjie moeilik raak, was Chrislynn geneig om na ’n sigaret te gryp. “Dit help met stresverligting, veral wat werk betref en daai e-posse wat net nie end kry nie. Ek was egter onlangs gediagnoseer met ’n siekte en moes noodgedwonge die sigarette los omdat dit nou nie meer opsioneel was nie, maar lewensgevaarlik is.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 296/4
India 230/8
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 3
Griquas 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.30
+1.5%
Rand - Pond
20.86
+1.2%
Rand - Euro
17.36
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.05
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,838.22
+1.3%
Silwer
23.99
+2.2%
Palladium
2,003.50
+5.2%
Platinum
1,032.00
+4.7%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos